|
Ons Prediker
hierdie week: Lr. André Erasmus
“Maar julle moet jul vyande
liefhę en goed doen en leen sonder om iets terug te verwag, en
julle loon sal groot wees; en julle sal kinders van die
Allerhoogste wees; want Hy self is goedertieren oor die
ondankbares en slegtes. Wees dan barmhartig, soos julle Vader
ook barmhartig is. En julle moet nie oordeel nie, dan sal julle
nooit geoordeel word nie. Julle moet nie veroordeel nie, dan sal
julle nooit veroordeel word nie. Spreek vry, en julle sal
vrygespreek word.” Lukas 6 : 35 - 37
|