GuestName: Elisabeth Constantine Remote Name: 64.27.5.162 Remote User: Date: Thursday, December 29, 2011 Time: 08:30:32 PM
Guest_Commment
GuestName: Elisabeth Constantine Remote Name: 64.27.5.162 Remote User: Date: Monday, January 03, 2011 Time: 09:10:17 AM
Guest_Commment
GuestName: B FICKER Remote Name: 41.185.85.84 Remote User: Date: Wednesday, October 27, 2010 Time: 12:08:04 PM
Guest_Commmentwat is julle posadres -- ek kan dit nerens op die werbwerf sien nie
GuestName: Zia Joubert Remote Name: 196.211.162.57 Remote User: Date: Thursday, July 22, 2010 Time: 08:32:55 AM
Guest_CommmentGaan kyk bietjie na
www dot brandedforjesus dot com
GuestName: Jo Lello Remote Name: 41.121.42.190 Remote User: Date: Wednesday, November 04, 2009 Time: 01:24:05 PM
Guest_CommmentEk wil net almal bedank wat vir Jaque Snyman gebid het Sabbat 24 Oktober en Woensdag 28 Oktober. Die salwing het goed afgeloop, 09h00 28/10/09. Jaque het sy hart aan Jesus gegee en hy se dat die demone hom minder pla. Hou aan bid vir n volkome herstel.
Baie dankie.
Jo Lello
GuestName: Marthie Remote Name: 41.154.0.28 Remote User: Date: Wednesday, July 22, 2009 Time: 10:00:19 AM
Guest_Commment
Ek het n kind in die tronk wat aangekla is vir moord 5 jaar terug ek maak dit n kort verhaal hy was nie sskuldig nie hy sit vir iets wat hy nie gedoen het nie,hy is n kind van die Here wat ook maar afgedwaal het en met verkeerde vriende maats gemaak,maar vandag het die parrool offisier vir ons gese hy kna eers in 2013 in aanmerking kom - ek vra dat julle asb vir hom sal bid by GOD IS NIKS ONTMOONTLIK NIE EN EK SE BAIE DANKIE VIR JULLE GEBEDE
GuestName: Andre en Rebecca Joubert Remote Name: 198.54.202.162 Remote User: Date: Saturday, July 11, 2009 Time: 03:10:08 PM
Guest_CommmentKan U asb. Dewald en Mercia Drotsky se e-posadres vir ons aanstuur.
Baie dankie. andrejouber@hotmail.com
GuestName: Maryke van Zyl Remote Name: 196.35.158.181 Remote User: Date: Wednesday, July 01, 2009 Time: 06:21:21 AM
Guest_CommmentEk was getrou deur een van julle leraars in 1998 wat by Tzaneen gemeente was. Ek probeer die leraar opspoor sodat ek by hom bewyse kan kry dat ek getroud is.Kan iemand my dalk help en laat weet wie die leraar was.
Tel: 079 577 6957
GuestName: Sharon Meiring Remote Name: 196.35.158.181 Remote User: Date: Thursday, May 21, 2009 Time: 07:37:32 AM
Guest_CommmentWhat do you believe in. Your doctrine.
GuestName: Kobus du Plessis Remote Name: 198.54.202.166 Remote User: Date: Monday, May 11, 2009 Time: 01:28:35 PM
Guest_CommmentWoonagtig in Roodepoort Gauteng.... enige SDA naby ,,, Indien nie ..het baie vrae en soek graag antwoorde..Web adres,,,, kobusdp@mwebbiz.co.za..tel: 082-336-2254...
GuestName: Robin Remote Name: 196.35.158.181 Remote User: Date: Saturday, March 21, 2009 Time: 11:46:59 PM
Guest_CommmentDankie vir die uitstekende webwerf. Julle doen goeie werk, hou so aan!
GuestName: Robin Remote Name: 196.35.158.181 Remote User: Date: Saturday, March 21, 2009 Time: 11:44:17 PM
Guest_CommmentThe best SDA church website I've ever seen! Keep up the good work.
|