Sewende-dag Adventiste
Gemeente Filadelfia


Ons Is Hier We are Here


S25 51.594
E28 12.777
 

 

 
Ler. Roedolf Basson.

"Ek aanbid nie 'n God wat kyk hoeveel mense Hy uit die Hemel kan hou nie maar 'n God wat alles gegee en gedoen het om ons almal vir ewig by Hom te kan hê," - is die leuse en bekende woorde wat Ler. Roedolf Basson se lewe kenmerk.

Hy beskryf homself as iemand wat baie lief is vir sy Verlosser, Jesus en hy hou daarvan om die evangelie so prakties en eenvoudig moontlik voor te stel in sy bediening.

Dit is vir hom belangrik dat die vreugde van Jesus deur ons are moet vloei en 'n lewende werklikheid in ons daaglikse lewens moet wees. Ler. Basson het in 1992 gegradueer te Helderberg kollege waarna hy hom voltyds aan die bediening toegewy het.

Sy lewe word grootliks verryk deur sy wonderlike vrou, Lizelle en hulle twee kinders, Charlmon en Temike, wat vir hom baie kosbaar is.

 

 

 

Filadelfia gemeente van Sewendedag Adventiste Centurion Pretoria

Updated on/Op datum gebring op Monday, June 21, 2010 03:59:12
deur  de Wet Vorster

Filadelfia Congregation of Seventh-day Adventists Centurion Pretoria