| Streekssaamtrek



S25 51.594
E28 12.777
Korannalaan
Doornkloof
Centurion
Pretoria.
Kerk Sekretaresse:
Sr. Chrisna van
Achterbergh
Sel: 084-990-1259
F: 086 635 8140
Bulletin-Opstellers:
Chrisna
Spertyd vir plasing van Bulletin-besonderhede : Woensdagmiddae,
16h00
filadelfia.sek@hotmail.com
www.filadelfia.co.za
|

www.filadelfia.co.za
Tema van die diens
“NAGMAAL: VERGIFNIS,
OM TE
GEE WAT EK ONTVANG”
Mat 6:12 en vergeef ons ons skulde, soos ons
ook ons skuldenaars vergewe;
Mat 6:14 Want as julle die mense hulle
oortredinge vergewe, sal julle hemelse
Vader julle ook vergewe.
Mat 6:15 Maar as julle die mense hulle
oortredinge nie vergewe nie, sal julle
Vader julle oortredinge ook nie vergewe
SONSONDERGANG - TYE:
Vandag: 17:40 Volgende Sabbat: 17:39

U Tiende
Koevertjie verduidelik
"Hoe sal ek die Here vergoed
vir al Sy weldade aan my?"
"My geloftes aan die Here sal ek betaal in die teenwoordigheid
van Sy hele volk, in die voorhowe van die hui~ van die Here"
(Psalm 116:12, 18, 19, NAB) 

|

KNIELKUSSINGS:
Vir meer inligting, versoeke of bestellings, skakel gerus
vir Lizaan Geldenhuys of Heidi Harford by 082 904 7444



SDA
WOONWAKLUB :
ATKV BUFFELSPOORT 22-24 JULIE 2011
Ons nooi alle kampeerders uit om die naweek van 22 tot 24 Julie
2011 saam met ons by ATKV Buffelspoort te geniet. Benewens
die ontspanning maak ons ook voorsiening vir geestelike
programme vir oud en jonk. Jy is ook welkom om met ’n tent
te kom saamkamp. Vir meer inligting en besprekings, kontak
asseblief vir Jan Helberg by 011 561 9357 bedags, 011 680 7306
saans, selfoon 083 420 5092 of vonkpos
sda.karavaanklub@gmail.com.

Maak u bydraes vir die boufonds so:
Betalings direk in die
bankrekening in DUIDELIK GEMERK – “BOUFONDS”
FILADELFIA-GEMEENTE
ABSA: Tjekrekeningnr: 4050 692 621
Takkode: 632-005
Of in 'n koevertjie in
die offergawesakkie, ook duidelik gemerk BOUFONDS.
 |