Indien jy nie hierdie epos in al sy kleur en prenteglorie kan lees nie is jou epos nie gestel vir HTML lees nie. Kliek dan maar hier en lees dit op die webwerf.

Maanlig Piekniek

Olifants Laan 89, Doringkloof

S25 51 12.6
E28 12 43.2


 

Liewe kerk Vriende en Vriendinne,
 
Ons herinner elkeen graag aan eerskomende Saterdagaand se maanligpiekniek.

Pak 'n mandjie met lekker eet- en drinkgoedjies en kom sluit 18:00 saam Sabbat.

Francois en Anita was so gaaf om hulle huis en tuin aan te bied vir die geleentheid. Kom sommer direk daarheen vir Sabbatsluiting.
 
Groete,
Die Sosiale span.
 

 

 


DVD - Bediening
Navrae / Enquiries:
076-589-6666
Fax:  086 635 8140
DVD@Filadelfia.co.za

Nuwe Besigheidsure
New Business hours
Ma-Do/Mo-Th : 9h00-17h00 Vr/Fri : 9h00-12h00 So/Sun : 10h00-12h00
 

Filadelfia gemeente van Sewendedag Adventiste Centurion Pretoria

Updated on/Op datum gebring op Thursday, June 10, 2010 07:49:08
deur  de Wet Vorster

Filadelfia Congregation of Seventh-day Adventists Centurion Pretoria