Sewende-dag Adventiste
Gemeente Filadelfia


Ons Is Hier We are Here


S25 51.594
E28 12.777
 

Home
Up

                   

   

Ek weet nie of Abrie regtig bestaan het en of hierdie waar is nie. Dit prikkel tog 'n mens se gedagtes.

Die storie van die Coca-Cola blikkie

Hierdie stukkie goeie nuus is ter nagedagtenis van Abrie de Bruin.

Abrie is gebore 16.07.79 en oorlede 28.02.92, (13jr) hy is deur 'n Motoris doodgery. 'n Dag voor sy tragiese dood het hy die volgende Nota op sy lessenaar gelaat:

Hoeveel Coca-Cola's het jy al gedrink en nooit eers gewonder hoekom die Blikkie rooi is? Wel hier is die storie: 'Die rooi stel die bloed van Jesus voor.Die swart strepies is die sonde wat jy doen. Die wit is reinheid Wanneer jy jou sonde bely dan word jy rein.

Coca-Cola staan vir die volgende:

C-Come
O-on
C-children
A-Accept
C-Christ
O-our
L-Lord
A-Amen

Die woorde Coke staan vir:

C-Christus
O-ons
K-Koning
E-Ewig

Agter op is daar 340ml , in Klaagliedere 3:40 staan daar dat jy jou tot Die Here moet bekeer. As jy dit doen dan gooi jy jou sondes weg soos die Mannetjie agter op. Dan is jy 'n koningskind. Dit word voorgestel deur Die kroon. En as jy nog twyfel of jou sondes vergewe is dan kyk jy na die SABS-handelsmerk. Dit is jou waarborg. Wanneer die blikkie toe is en jy. Skud hom en maak hom oop dan kook hy oor; so is dit ook as jy tot Bekering kom; dit borrel binne in jou.

Hierdie is die laaste woorde van 'n jong kind wat Jesus in alles raak Gesien het.



 

 

Home Up Sitemap DVD- Bestel/Order Boekwinkel Bybelskool Gemeentes Churches Links - Skakels Fotos - Photos Die logo



Watch Bible prophecy come to life as this amazing 43-minute documentary unfolds the dramatic events of tomorrow. Hosted by author and evangelist Pastor Doug Batchelor this stunning DVD features special effects along with a rich music soundtrack


Home
Sitemap
DVD- Bestel/Order
Boekwinkel
Bybelskool
Gemeentes Churches
Links - Skakels
Fotos - Photos
Die logo


DVD - Bediening
Navrae / Enquiries:
076-589-6666
Fax:  086 635 8140
DVD@Filadelfia.co.za

Nuwe Besigheidsure
New Business hours
Ma-Do/Mo-Th : 9h00-17h00 Vr/Fri : 9h00-12h00 So/Sun : 10h00-12h00
 

Filadelfia gemeente van Sewendedag Adventiste Centurion Pretoria

Updated on/Op datum gebring op Sunday, June 20, 2010 08:39:20
deur  de Wet Vorster

Filadelfia Congregation of Seventh-day Adventists Centurion Pretoria