Stokperdjie en Dienste
databasis
Hierdie databasis is opgestel om ons lidmate in
staat te stel om hulle stokperdjies
en vaardighede aan die gemeente bekend te stel.
Hierdie is bedoel vir deeltydse werk.
Indien u 'n maatskappy of besigheid se inligting hier wil plaas vra
ons 'n donasie van R100 vir ons DVD bediening. U advertensie sal
uitgehaal word tot ons bewys van betaling in die bankstaat ontvang .
Maak asb betalings aan
SDA Kerk Filadelfia
ABSA, Centurion 632005
Rek nr / Acc no 1008 202 296
Verwysing / Reference Ads U naam/Mpy
Sien skakels op linkerkant om databasis te lees
of te voer.