|
KOM ONDERSTEUN ASSEBLIEF DIE SOSIALE
DEPARTEMENT
Go-Karts
Sondag 13 September 2009 11:00.
Bring 'n piekniek mandjie en baie geld.
R40 vir 10 rondes
Dra asseblief klere wat nie los-stukke aan het nie en
toeskoene.
Boonste vlak van onderdak parkering by Kolonnade,
Zambeziweg. |