Sewendedag Adventiste
Gemeente Filadelfia

Home


 

 

DIE VIERDE DILEMMA deur Pieter Ernst Barkhuizen
VOORWOORD

                                                             
Hierdie boekie het net EEN HOOFSTUK en sommige van die hoofgedagtes is gemerk sodat dit uitstaan.  Die rede waarom dit so gedoen is, is om seker te maak dat jy nie doen wat ek soms doen nie: Ek lees gewoonlik die hoofstukke met die opwindendste titels, en in die proses ignoreer ek die belangrikste.                                                                                                                      

Hierdie klein “leraar” word opgedra aan die vrymoedige en dapperes en aan diegene wat vrymoedig en dapper wil wees.  In ons soektog om die finale waarheid en kennis te ontdek, moet ons oor TWEE KARAKTEREIENSKAPPE beskik.  Eerstens, moet ons heeltemal EERLIK met onsself wees en tweedens, moet ons VREESLOOS wees vir dit wat ander mag dink of sę wanneer ons iets glo wat teenstrydig is met dit wat hulle glo.  Dan, en slegs dan, sal die Waarheid ons vry maak, en ons sal inderdaad saam met die dapperes getel word.
 

Kliek hier om af te laai DIE VIERDE DILEMMA
 

 
Home Sitemap DVD- Bestel/Order Boekwinkel Bybelskool Gemeentes Churches Links - Skakels Fotos - Photos Die logo


S25 51.594
E28 12.777

DVD - Bediening

Navrae / Enquiries:
076 589 6666

Fax : +27(012) 651 6619

DVD@Filadelfia.co.za

Anita Rossouw :
083-415-7341

Yvette de Klerk :
083-458-2540

Peter Mombers :
072-509-9894
   

Filadelfia Congregation of Seventh-day Adventists Centurion Pretoria