Home
Aankondigings
Die logo
The logo
NEWS / NUUS
Calendar/Kalender
Inspirasie
Talk2 Us - Sê Iets
U sê _ You said
DVD- Bestel/Order


 

Iets is aan die kook!

Indien u nog nie besluit het om aan die Sop uitdaging deel te neem nie, HIER IS NUUS !!

Jo Lello sal Sabbat gratis groente by die kerk hê waarmee u kan sop maak vir hierdie oulike initiatief.

Die aanbod geld natuurlik vir die van u wat reeds gesê het u gaan deelneem ook.

Lekker kook !!

Vir meer inligting kontak gerus vir
Charlotte 0826951150

 


S25 51.594
E28 12.777

DVD - Bediening
Navrae / Enquiries:
076-589-6666
Fax:  086 635 8140
DVD@Filadelfia.co.za