









|
BOEKE
Indien u van die boeke wat deur die kolporteurs vekoop word wil aankoop
kan u gerus vir Peet Vermaak kontak op 0766056309 of by
peetvermaak@christianlifebooks.co.za Hy is nou voltyds leesstofbedienaar en kom
graag na u huis om nuwe materiaal bekend te stel. Indien u reeds al die
jare die voordeel van hierdie leesstof geniet het stel gerus u nuwe
vriende aan hom voor.
www.christianlifebooks.co.za
Onthou ook om ons DVD en Boekwinkel te ondersteun. Die boekpryse in die
winkeltjies is baaaaie billik.
ANDER NUUS
Onthou asseblief die AdventTV
uitsending op Kruiskyk.
OP die hoofblaai van die webwerf is daar nou gereeld nuwe nuus oor die
kerk wêreldwyd. Ongelukkig spring daar af en toe iets wat nie met
die kerk verband hou nie ook in. Spring maar daaroor.
|

S25 51.594
E28 12.777
DVD - Bediening
Navrae / Enquiries:
076-589-6666
Fax: 086 635 8140
DVD@Filadelfia.co.za |