Korannalaan
Doornkloof
Centurion
Pretoria.

Kantoor telefoon
012 670 9778
Predikante Sekretaresse & Bulletin-Opsteller
Sr. Ilze le Roux
S: 084-990-1259
K: 012-670-9778
H: 012-655-0668
F: 086 635 8140

Spertyd vir plasing van Bulletin-besonderhede :
Woensdagmiddae, 16h00
E-pos:
ilzelr3@gmail.com

www.filadelfia.co.za

 

Indien jy HIERDIE teks kan lees is jou epos program nie gestel vir HTML lees nie. Lees dan hierdie nuusbrief HIER. http://www.filadelfia.co.za/EmailMoz.htm


Hardwerk uitstappie na Mosambiek.


Vertrek Jhb – 23 Sept 2009 om 14:00
Slaap oor in Nelspruit.
Gaan deur grenspos na Mosambiek – 24 Sep 2009
Keer terug van Mosambiek – 04 Okt 2009
Koste:: R1500.00 per person (sluit in: Kos, vervoer, versekering en grens onkostes)

Vereistes
1. Paspoort geldig tot na Maart 2010

2. Ten minste 18 jaar oud
3. Moet kan hard werk
4. Eie tent en slaapsak

Daar is net plek vir 25 persone.
Bel gou vir Heather Nelson by (011) 856 4491 of epos haar by tc.youth.sec@sdachurch.co.za om te registreer.

Moenie huil as jy te laat is nie.


S25 51.594
E28 12.777

DVD - Bediening
Navrae / Enquiries:
076-589-6666
Fax:  086 635 8140
DVD@Filadelfia.co.za