 |
Na 18 jaar, stel MELODY 4 Kwartet hulle 1ste
Afrikaanse CD vry:
TEN VOLLE BETAAL!
Hierdie historiese opname bevat onder andere liedere soos:
'Voel jy soms of die Here te vêr is’ – ‘Moet
ek gaan met leë hande’ – ‘Dit is wel met my
siel’ - ‘Ja ek weet’ – ‘God sal jou trou
behoed’ – ‘Woning daar bo’ – ‘Jesus min my’
– ‘Soos ‘n man van die Woord’ – ‘Blye
verseek’ring’ – ‘Ek weet wie hou die toekoms’
– ‘Als wat ek is’ – ‘Seenbede’
Almal welkom by die
vrystelling
DATUM: 4 APRIL 2009
TYD : 18H00
PLEK : SDA KERK, MAGALIESIG, BREED STRAAT, MONTANA,
PRETORIA
|