
|
|
If you do not see this email in all it's HTML glory with pictures
and everything please click here to see it on the website. As hierdie epos 'n deurmekaarspul is sonder prente kliek asb hier om
dit op die webwerf te lees.
SEMINAAR OOR DIE GAWE VAN PROFESIE Dr David Birkenstock, Direkteur van die Ellen G White Sentrum en vorige rektor van Helderberg-Kollege sal op die 7de Maart by Panorama kerk, ‘n seminar aanbied oor Die Gees van Profesie. Almal baie welkom! In die lig van dié kwartaal se Sabbatskoollesse is dit die ideale geleentheid om julle vrae te kom vra en bevredigende antwoorde te kry. Onderwerpe en tye sal later deurgegee word. 09:30 DVD - “Ellen White as Persoon” 10:00 DVD - “Die Lewe Van EG White” 11:00 Preek - “ Die Boodskapper van die Here” - deur Dr David Birkenstock 14:30 Praatjie- “Modern Wetenskap Bevestig Haar Gesondheidsboodskap” - deur Dr David Birkenstock 15:30 Pouse - Verversings 16:00 Praatjie- “Die Waarde van die Gees van Profesie”
|
Fax: 086 635 8140 DVD@Filadelfia.co.za Anita Rossouw : 083-415-7341 Peter Mombers : 072-509-9894 |