Korannalaan
Doornkloof
Centurion
Pretoria.

Kantoor telefoon 012 670 9778
Predikante Sekretaresse & Bulletin-Opsteller
Sr. Ilze le Roux
S: 084-990-1259
K: 012-670-9778
H: 012-655-0668
F: 086 635 8140

Spertyd vir plasing van Bulletin-besonderhede :
Woensdagmiddae, 16h00
E-pos:
ilzelr3@gmail.com

www.filadelfia.co.za

 

Indien jy HIERDIE teks kan lees is jou epos program nie gestel vir HTML lees nie. Lees dan hierdie nuusbrief by http://www.filadelfia.co.za/Email30jun2010.htm

BAIE BELANGRIK

As gevolg van die roudiens vir Mark Woodman is daar besluit om die sop en brood net na erediens aan die Heilsleer te oorhandig. Indien u brood bring smeer dit asseblief met grondboontjie botter.

Bring alles asseblief saam om na erediens te kan oorhandig.
 

ONHOU DIE KERRIE-OUKIE AAND!

Ondersteun asseblief (GROOT ASSEBLIEF) die karaoke aand wat deur die sosiale kommitee gereel is. Ons ontmoet by die kerk vir sabbatsluiting om 17:15  waarna ons na Magnolia sal vertrek. Voorsiening is gemaak vir veilige parkering.
Magnolia  Haven se mense sal Kerrie en Rys, Sop, en Vetkoek te koop aanbied.

 

Wees Lief vir God en Maak Soos u Lus Het

’n Vars kykie na die ou reëls

Deur Morris L Venden
(Vertaal uit die boek Love God and do as You Please)

Lees HIER

Hartland Wellness Centre Cookbook

BULLETIN AANKONDIGINGS: VIR SABBAT, 3 JULIE 2010
van die Konferensie af


Filadelfia Bulletin 3 Julie

3ABN Skedules
Hope TV Skedules

 


S25 51.594
E28 12.777

DVD - Bediening
Navrae / Enquiries:
076-589-6666
Fax:  086 635 8140
DVD@Filadelfia.co.za