Korannalaan
Doornkloof
Centurion
Pretoria.

Kantoor telefoon 012 670 9778
Predikante Sekretaresse & Bulletin-Opsteller
Sr. Ilze le Roux
S: 084-990-1259
K: 012-670-9778
H: 012-655-0668
F: 086 635 8140

Spertyd vir plasing van Bulletin-besonderhede :
Woensdagmiddae, 16h00
E-pos:
ilzelr3@gmail.com

www.filadelfia.co.za

 

Indien jy HIERDIE teks kan lees is jou epos program nie gestel vir HTML lees nie. Kliek dan hier.

Iets is aan die kook!

Indien u nog nie besluit het om aan die Sop uitdaging deel te neem nie, HIER IS NUUS !!

Jo Lello het 'n klomp groente by die kerk afgelaai waarmee u kan sop maak vir hierdie oulike initiatief.

Die aanbod geld natuurlik vir die van u wat reeds gesê het u gaan deelneem ook.

Lekker kook !!

Vir meer inligting kontak gerus vir
Charlotte 0826951150

 

 


S25 51.594
E28 12.777

DVD - Bediening
Navrae / Enquiries:
076-589-6666
Fax:  086 635 8140
DVD@Filadelfia.co.za