Korannalaan
Doornkloof
Centurion
Pretoria.

Kantoor telefoon 012 670 9778
Predikante Sekretaresse & Bulletin-Opsteller
Sr. Ilze le Roux
S: 084-990-1259
K: 012-670-9778
H: 012-655-0668
F: 086 635 8140

Spertyd vir plasing van Bulletin-besonderhede :
Woensdagmiddae, 16h00
E-pos:
ilzelr3@gmail.com

www.filadelfia.co.za

 

Indien jy HIERDIE teks kan lees is jou epos program nie gestel vir HTML lees nie. Lees dan hierdie nuusbrief HIER. http://www.filadelfia.co.za/Email28Nov.htm
 

BULLETIN AANKONDIGINGS
van die Konferensie af
28 November 2009


1. ASI-SAU (“Adventist-Laymen’s Services & Industries”) – KONVENSIE: 9 – 12 Desember 2009.
Waar: Word gehou in Bloemfontein by SAU Hoofkantoor, RSVP Henry Langford, ASI-SAU Sekretaris - Tresorier. Tel: 051-447-8271 sectreasure@asisau.org.za of president@asisau.org.za
Die programrede sal gedoen word deur dinamiese Debbie Young – ASI (NAD Vorige President). Verdere sprekers: Lr J Hibbert (SID), Lr S Maposa (SID), Dr M Choga (SID), Dr Paul Charles (SAU), en Dr Paul Ratsara (SID President) op Sabbat.
Vir “aanlyn registrasie” – besoek: www.asisau.org.za

2. VERSOEK OM HULP: Beplan u om binnekort na Oudshoorn / George distrik te gaan? Indien dit die geval is, sal u bereid wees om ‘n voertuig soontoe te neem?
Kontak asseblief Lr Morné Fürstenburg 084-207-8808 of Lukas Fürstenburg 083-567-0961

3. AFRIKAANSE CHRISTELIKE KINDERVRIENDELIKE DVD VRYGESTEL met stories wat vertel word deur Tannie Caroline, liedjies, poppekas, en gebede vir kinders van 1 – 10 jaar+. Kontak Caroline 071-357-7351 of Deon@johandejager.co.za vir verdere inligting.

4. BERIGTE VIR DIE “KONTAK” - DIE TRANSVAAL KONFERENSIE NUUSBRIEF:
Het u nuus om te deel met u kerkgesin? Moenie talm nie, stuur u kort nuusberig, storie, getuienis (verkieslik met fotos) om te plaas in die volgende “Kontak” nuusbrief. Stuur asseblief u deelname per epos aan: tc.pres.sec@sdachurch.co.za of kontak Trudi 011-856-4463.

5. DATUMS OM TE ONTHOU:

9 – 12 Desember 2009: ASI – SAU Konvensie (Verwys na item #1 hierbo)
3 - 19 Desember 2009: Dundee Jeugfees.
5 – 7 Februarie 2010: Ampsdraers Opleiding by Sedaven vir die volgende streke: Gauteng, Oosrand, Johannesburg en Suid-Wes Gauteng streek.
20 - 21 Februarie 2010: Ampsdraers Opleiding vir die Pretoria streek.
20 Februarie 2010: Adventiste Vrouebedieninge Adviesraad by Opleidingssentrum, Sedaven.
23 - 28 Februarie 2010: “Bemagtig die Kerk” Opleiding deur Jean Ross vanaf “Amazing Facts”, VSA
6 Maart 2010: Kinderbedieninge Adviesraad by Sedaven Opleidingssentrum.
7 Maart 2010: Ampsdraers Opleiding vir die Mpumalanga streek.
13 Maart 2010: Ampsdraers Opleiding in Pietersburg vir die Limpopo streek.
1 – 5 April 2010: Kampvergadering by die Sedaven Kampgronde.
18 April 2010: Ampsdraers Opleiding in Klerksdorp vir die Noord-Wes streek


6. SAAMRY GELEENTHEDE BENODIG ENIGE TYD TUSSEN 29 NOVEMBER EN 13 DESEMBER 2009:
Na Bloemfontein toe of soek u ‘n saamry geleentheid vanaf Bloemfontein in hierdie tydperk? Kontak Lr Mornay du Plessis indien u met ‘n saamry geleentheid kan help of self ‘n saamry geleentheid soek. Sy kontak besonderhede is: mornayduplessis@yahoo.com or 082-893-6351.

7. Het u kinders wat volgende jaar Universiteit toe gaan?
Verblyf beskikbaar in ‘n Adventiste huis in Johannesburg. Kamer in huis of woonstel in tuin. Maaltye en bediende ingesluit. Kontak Beryl 082 951 2729 of epos: berylhook@gmail.com

8. SPA BETREKKING BESKIKBAAR:
Bemarkingsdepartement - Hoof: Stuur u verkorte CV (2 bladsye of minder) aan die Algemene Bestuurder gm@spa.org.za of fax: 051-430-3394. Sluitingsdatum vir aansoeke 18 Desember om 17h00 (Aanvangsdatum 1 Jan 2010)

9. NUWE ENGELSE DVD REEKS:
“The Empowered Life” beskikbaar vanaf missiongirl007@gmail.com.

10. OU SDA LIEDEREBOEKE:
Daar is ‘n aantal gemeentes wat SDA liedereboeke benodig. Indien u gemeente nou u musiek op ‘n groot skerm projekteer en nie meer nut het vir u liedereboeke nie, sal u behoeftige gemeentes uithelp deur u sangbundels aan hulle te skenk. Kontak Trudi by die Konferensie: 011-856-4463 or epos: tc.pres.sec@sdachurch.co.za

11. UITNODIGING NA PANORAMA SDA KERK SE KERSPROGRAM:
U word hartlik uitgenooi na Panorama SDA Kerk se Kersprogram DV op Saterdagaand, 28 November 2009 om 6:00 nm by die kerk. Adres: Touchesstraat 925, Weltevredenpark Uit 152, Roodepoort. Vir spysenierings-doeleindes antwoord asb. onmiddelik vir Michelle van der Walt by, Tel. 011 796 0091 (w), 011 762 3463 (h) of op haar sel: 082 365 1212. Die kaartjies vir nie-lede beloop R50 per volwassene en R25 vir kinders onder 12.

12. WÊRELDKONFERENSIE (“GC”) ATLANTA TOER – 28 JUNIE – 9 JULIE 2010:
KOM SAAM! Indien u altyd ‘n begeerte gekoester het om na die “GC sakesitting” te gaan, moenie verder versuim nie! Ondervind die hoogtepunte van New York; Loop deur die strate van Washington, besoek die “GC”, “EG White Estate”, en die grootste museum in die Wêreld. Ontmoet duisende medegelowiges by die 59ste “GC” Sakesitting in Atlanta. Slaap in Tiberius en Jerusalem. Indien u hierdie begeerte het, skakel Lauretta van “Bible Tours” 082-441-6161 of stuur ‘n epos aan: lauretta@bibletours.co.za

14. TRANSVAAL KONFERENSIE KAMPVERGADERING 1 – 5 April 2010:
Beplan nou al om die ‘Geestelike Fees’ by te woon wat voorberei word vir die 2010 Kampvergadering! Hiermee die beplande Gassprekers:

Karl Haffner is committed to preaching God's Word, and when you hear him, you'll be amazed at his creative and unique style of capturing the attention of young Christians and that of more seasoned followers as well.

Haffner pastors the Seventh-day Adventist Church on the campus of Walla Walla College in Washington, and founded The Improv Church, a collegiate alternative church, where his spiritual yet entertaining sermons have contributed to its success among young adults.

Dr. Haffner is a teaching pastor and is an award-winning author of eight books including Pilgrim’s Problems, The Cure for Soul Fatigue, Out of the Hot Tub, Diaper University, and Peace Like a Spider. He is also a regular columnist for three publications: Insight, Gleaner and Perspective Digest, and has written hundreds of articles. Karl is energized by his family, running marathons and a good story.

Dane Griffin is an author, video producer, and world-wide speaker in the area of health, lifestyle and preparing for the soon coming of our Lord and Saviour, Dane's no nonsense, follow God now style is not only convicting but convincing. There is not time to waste, we need to put God first and fast.

 

Vicki Griffin is fast becoming the most popular speaker on health, Vicki not only has the expertise but she can also identify with our problems with addictions from her own past experiences. Her down to earth way of speaking along with the biblical evidence she presents inspires us to follow God's plan instead of our own. An author, speaker, Dr. Griffin holds a PhD in nutrition counselling, and is a member of the American College of Nutrition.

 

 

pierre Pierre Steenberg, Ph.D., BCCC Pierre is in Michigan in die VSA gebore. Groot geword op Sedaven, Heidelberg. Tans is hy die Leraar van Hollister gemeente in California. Na 10 jaar in die bediening in SA is hy na die VSA. Hy is getroud en het twee seuns.
Garth.jpg The Secretary of the Greater Sydney Conference Ministerial Association is Garth Bainbridge. Garth is South African by birth and has lived in Australia since 1997. His last church pastorate was Fox Valley SDA Community Church in Wahroonga, Sydney, which he enjoyed filling for five years, He has held the post of Ministerial Association Secretary since September, 2005. Following the death of his wife in December 2005, he married Aleta, a fellow South African, in September 2007;  he has three children and, at last count, three grandsons who all live in South Africa. Garth Bainbridge is crazy about cricket, mad about Aleta and passionate about ministry. That just about says it all! Most of his days are spent working from the Greater Sydney Conference Office as Ministerial Secretary.
Senior Pastor at Roanoke Seventh-day Adventist Church (incl. Advent Hope Christian Fellowship) Director/Instructor at Japanese Karate-Do Goju-Ryu Kaizen Dojo
  Ons vra dat elkeen van u, met erns vir hierdie geleentheid sal bid.

15. BEROEP OP ALLE OUERS EN LIDMATE WAT BEPLAN OM KAMPVERGADERING BY TE WOON:
Sekuriteit word meer benodig tydens Kampvergadering. Niks sal ons vyand stuit nie. Ons grootste bate is ons kinders en jeug en hulle word veral geteiken en verkeer in die grootste gevaar.
U HULP WORD BENODIG!
Alle ouers en kerklidmate wie belangstel om ons Kampvergadering Sekuriteitspan by te staan deur vir ‘n skof of twee die gronde snags te patroleer, vra ons dat u asseblief dringend vir Lr Clint Victor kontak. Wie is beter bekwaam om ons kinders te beskerm as ons ouers self? Epos:- vicclint@gmail.com of skakel (h) 011 475-0466 (sel) 083-381-1749

16. AFRIKAANSE ADVENTISTE TV “KRUISKYK” VERTONINGS OP VRYDAE 18:30 - 19:30.
Indien u meer inligting hieroor wil hê, óf bydraes wil maak – besoek hierdie webwerf: www.adventTv.co.za vir verdere inligting. Neem kennis dat U uitgenooi word om te kyk na die nuwe TV Uitsending op Kruiskyk. Die Program se naam is “Musiek Fokus”. Dit is op Saterdagaande om 19:30. Dit word ook uitgesaai op Maandagoggende om 06:00vm. Dit is ‘n Adventiste uitsending. Die program se doel is om opkomende en onbekende musikante aan die publiek voor te stel, hulle CD’s te bemark en ook om afsprake vir die kunstenaars te kry. Dit is 30 min van heerlike musiek videos en ook ‘n geselsie met die kunstenaars. Ons Adventiste kunstenaars word ook uitgenooi om Henning de Beer te kontak by 082 491 7733. U mag die geleentheid gegun word om op te tree tydens “Musiek Fokus”!

17. NUWE MATERIAAL BESKIKBAAR VANAF DIE PERSOONLIKE BEDIENINGE DEPARTEMENT (IN AFRIKAANS, in die ACB Boekwinkel, Oxfordweg 131 (h.v. Kirkbystr), Bedford Gardens):
Gemeenskap met God (‘n Toewydingshandboek vir die Skool van Gebed) – 53 Dagstukke in 107 bladsye (pragtige kleur omslag)
‘n Bybel Hupstootjie – ‘n sakgrootte, kleur blaadjie met 7 bondige Bybelstudies.
Die Here is met Jou – ‘n 31 bladsy A6 boekie vir huisbesoek en hospitaalbesoek met Skrifture & gebede vir verskillende omstandighede (ook pragtige kleur omslag).
Skuif-traktaatjie – 32 Bybelstudies op een volkleur ontwerp.
Basiese Bybelstudies – ‘n Handige boek met bondige antwoorde op Bybelvrae. Logiese verduidelikings kortliks uiteengesit. Twaalf afdelings met 85 Bybelstudies oor verskillende onderwerpe. (kleur omslag)

18. DRINGEND: ‘n Oproepsentrum en pakhuis is by die Mobiele Etes hoofkantoor op Sedaven gestig met die doelstelling om die drastiese oproep om hulp, as gevolg van werkloosheid en humanitêre tekorte, aan te vul. Met hierdie nuwe projek nog in sy babaskoene, en om hierdie projek suksesvol te bedryf, moet finansiële skenkings en/of – gereelde donasies ook dringend bekom word. Hierdie sentrum se grootste lopende uitgawes is bedryfsonkostes soos onder andere, telefoon-rekenings en petroluitgawes. Kontak Esna Oliver (016) 342-0308 op Uitbreiding 103 (074-222-7408) of epos: donations@mealsonwheelsna.org.za

19. ADRA WEBWERF: Besigtig: www.adra-sa.org vir inligting oor “Die Vriende van die Armes” program! Hierdie webwerf word gedurig opgedateer so u kan dit gerus gereeld besoek!


U WORD HERINNER!

1 INSTALLASIE EN ONDERHOUD VAN SATELLIETSKOTTELS:
Kontakpersone: Keith Brown, 082-840-3218, Andre vd Schyff, 083-491-2129, Paul Hunter 082-417-7149, Marchant Botha in Gautenggebied, 084-726-7209, Michael Smit in die Vaal-driehoek en Gautenggebied 079-523-8300 en Ivor Cartmell op 083-460-6250. Fred Shaw, kontaknr 083-394-5745.

2 NUWE CHRISTELIKE TV-KANALE WAT NOU BESKIKBAAR IS: “THE EDEN LIFE NETWORK” KANAAL, GFN (onderneming van David Gates), “NOVO TEMPO” (Portugese Hope-kanaal). Hierdie is addisionele TV-kanale bo en behalwe “3ABN”, “Hope” en “LLBN” kanaal. Fil 4:8 … “Alles wat waar is, alles wat rein is, alles wat mooi is, alles wat prysenswaardig is – watter deug of lofwaardige saak daar ook mag wees – daarop moet julle julle gedagtes rig.”

3 ORTOPEDIESE TOERUSTING: Dikwels word toerusting soos rolstoele, ‘moon boots’ (wat gebruik word ná ‘n voetoperasie), looprame, krukke, bedpanne, ens. benodig. U kan geholpe raak met óf nuwe óf tweede-handse toerusting by Rhona Jordaan, by 083-886-0130, of (w) (011) 660-6733. Sy is bereid om te help met die aflewering hiervan.

4 BYBELS BENODIG: Sou iemand graag Bybels wil skenk, of ‘n geldelike donasie wil maak sodat Bybels aangekoop kan word, kan u met Br Derick en Sr Marie Barnes wat aktief betrokke is by Gevangenisbediening in Vereeniging, op Tel: (016) 363-1040 in verbinding tree. Heelwat gevangenes het al die Here agv hierdie bediening aangeneem.
5 59STE WÊRELDKONFERENSIE SAKESITTING - 23 Junie tot 3 Julie 2010, In die, Wêreld- Kongressentrum Georgia, Atlanta, VSA. Tema: “Verkondig die Here se Genade”. Kontakpersoon: George Egwakhe, Tel: (001)301 680-6216, Faks: (001) 301 680-6290, of e-pos gcsession@gc.adventist.org. Indien u hulp benodig met ‘n VSA Visa – kontak Hastings Mulenga natjnr@gmail.com Tel: 011 804-9109 of 084-724-9035
6 DUNDEE JEUGFEES 13 – 19 Desember 2009. Gasspreker: Lr Dwight Nelson. Vir verdere inligting, e-pos: abl@adlife.org.za of skakel (034) 218-2055.
 


S25 51.594
E28 12.777

DVD - Bediening
Navrae / Enquiries:
076-589-6666
Fax:  086 635 8140
DVD@Filadelfia.co.za