Indien jy
HIERDIE teks kan lees is jou epos program nie gestel vir HTML lees
nie. Lees dan hierdie nuusbrief
HIER.
http://www.filadelfia.co.za/Email13Jan10.htm
BULLETIN AANKONDIGINGS
1.
VOORSKOOLSE ONDERWYSER(ES) BENODIG: SANDTON SDA KERKSKOOL:
(Vir 4 tot
6-jariges. Betrekking beskikbaar vanaf 1 Januarie 2010. Stuur CV
aan:
joycegoddard@yahoo.co.uk
(Vir verdere inligting, verwys na die meegaande advertensie).
2.
SDA
KARAVAANKLUB – FISH EAGLE BAY 5-7 FEBRUARIE 2010:
Ons eerste kamp vir 2010 is by Fish Eagle Bay buite Bela Bela vanaf
5 tot 7 Februarie 2010. Indien u graag wil saam kamp, kontak Jan
Helberg by selfoon 083 420 5092 of e-pos
sda.karavaanklub@gmail.com
vir meer inligting.
3.
HULP BENODIG:
Paramediesvaardiges, noodhulpdeskundiges, verpleërs/verpleegsters,
en dokters wat gewillig sal wees om vir ‘n skof of twee by die
Noodhulpstalletjie diens te lewer tydens Kampvergadering (1-5 April
2010). Kontak asseblief vir Trudi so gou moontlik: 011-856-4463 of
epos:
tc.pres.sec@sdachurch.co.za
4.
“BEMAGTIG OM UIT TE REIK” - KERK AMPSDRAERSOPLEIDING:
Besprekings word nog aanvaar tot 28 Januarie 2010!
·
5 – 7
Februarie 2010 Kerk Ampsdraersopleiding vir Engels en Afrikaans
sprekendes van die Gautengstreek, Oosrandstreek, Johannesburgstreek
& S-W Gautengstreek sal gehou word by die Sedaven Kampgronde.
·
20 – 21
Februarie 2010 Kerk Ampsdraersopleiding vir Engels en Afrikaans
sprekendes van die Pretoriastreek – sal vanuit die Filadelfiakerk
gehou word.
Bespreek by Adele
teen 28 Januarie 2010 epos:
tc.training.sec@sdachurch.co.za
5.
“BEYOND ADDICTION” –
Hierdie gewysigde reeks van 13
aanbiedings oor verslawing aan verdowingsmiddels is nou op “Hope”
Kanaal te sienne elke Sondag om 16:00 en Donderdae om 09:00 en
20:00. Die aanbiedings is voorberei deur Adrian Webster in
samewerking met “Hope” kanaal.
6.
OP SOEK NA ‘N TWEEDEHANDSE TAALKOR PORTUGUESE PROGRAM –
Daar is van ons lidmate wat
kerke bou en sendingwerk doen in Mozambique en hulle wil graag ‘n
Portugese taalprogram bekom. Indien u kan help, kontak asseblief
vir Trudi by die Transvaal Konferensie 011-856-4463 of epos:
tc.pres.sec@sdachurch.co.za
7.
SDA STAPKLUB:
Indien u graag wil aansluit by ‘n SDA stapklub, kontak vir Mike
072-043-6829 of stuur hom ‘n epos na
hikesda@ovi.com
verskaf jou kontak besonderhede, jou naam en the aantal gesinslede
wat graag by so ‘n stapklub wil aansluit.
8.
VERBLYF BESKIKBAAR:
·
ROODEPOORT /
DISCOVERY: Eenslaapkamer
tuinhuis met sitkamer, aparte kombuis en badkamer. Skakel
082-855-1116.
9.
BERIGTE VIR DIE
“KONTAK” -
DIE TRANSVAAL KONFERENSIE NUUSBRIEF:
Het u nuus om te deel met u
kerkgesin? Moenie talm nie. Stuur u kort nuusberig, storie,
getuienis (verkieslik met fotos) om te plaas in die volgende
“Kontak” nuusbrief. Stuur asseblief u deelname per epos aan:
tc.pres.sec@sdachurch.co.za
of kontak Trudi 011-856-4463.
10.
DATUMS OM TE ONTHOU:
·
5 – 7
Februarie 2010: Ampsdraersopleiding by Sedaven vir die volgende
streke: Gauteng, Oosrand, Johannesburg en Suid-Wes Gauteng streek.
Bespreek by Adele teen 28 Januarie 2010
·
20 - 21
Februarie 2010: Ampsdraersopleiding vir die Pretoria streek.
Bespreek by Adele teen 5 Februarie 2010.
·
20
Februarie 2010: Adventiste Vrouebedieninge Adviesraad by
Opleidingssentrum, Sedaven.
·
26 - 28
Februarie 2010: “Bemagtig die Kerk” Opleiding deur Jean Ross vanaf
“Amazing Facts”, VSA – bespreek by Adele:
tc.training.sec@sdachurch.co.za
·
6 Maart
2010: Kinderbedieninge Adviesraad by Sedaven Opleidingssentrum.
·
7 Maart
2010: Ampsdraers Opleiding vir die Mpumalanga streek by Ermelo.
·
13 Maart
2010: Ampsdraers Opleiding in Pietersburg vir die Limpopo streek.
·
1 – 5
April 2010: Transvaal Konferensie Kampvergadering by die Sedaven
Kampgronde.
·
29 Mei
2010: Sabbat vas-en-gebed dag vir Węreldkonferensie Sakesitting.
·
23 Junie –
3 Julie: 59ste
Węreldkonferensie Sakesitting, In die, Węreld-Kongressentrum
Georgia, Atlanta, VSA. Tema: “Verkondig die Here se Genade”.
(Verwys na item #6 in donkerblou gedeelte)
11.
WĘRELDKONFERENSIE
(“GC”) ATLANTA TOER – 28 JUNIE – 9 JULIE 2010: SOVEL AS ANDER TOERE
NA ISRAEL WORD BEPLAN.
(Verdere inliging
in meegaande aanhangsels)
Indien u ernstig is om die “GC Toer” mee te maak, moet u dadelik met
Lauretta van “Bible Tours” in verbinding
tree. Skakel 082-441-6161 of stuur ‘n epos aan:
lauretta@bibletours.co.za
12.
TRANSVAAL KONFERENSIE
KAMPVERGADERING 1 – 5 April 2010:
Beplan nou al om die ‘Geestelike Fees’ by te woon wat voorberei word
vir die 2010 Kampvergadering! Hiermee die beplande Gassprekers: Lr
Karl Haffner, Lr Dane & Vicki Griffin, Lr Pierre Steenberg
(Afrikaans), Lr Garth Bainbridge en Lr Eugene Kitney (hoofsaaklik
vir die Jeug). Ons vra dat elkeen van u, met erns vir hierdie
geleentheid sal bid.
13.
ADRA WEBWERF:
Besigtig:
www.adra-sa.org
vir inligting oor “Die Vriende van die Armes” program! Hierdie
webwerf word gedurig opgedateer so u kan dit gerus gereeld besoek!
14. TUIN WOONSTEL
DRINGEND GESOEK
Pierre vd Westhuizen soek dringend na 'ntuin woonstel. Hy het
baie potplante wat hy graag ook plek voor nodig het. Kontak hom asb
dringend by
pierre@mmdtech.co.za