|
Korannalaan
Doornkloof
Centurion
Pretoria.
Kantoor telefoon 012 670
9778
Predikante Sekretaresse & Bulletin-Opsteller
Sr. Ilze le Roux
S: 084-990-1259
K: 012-670-9778
H: 012-655-0668
F: 086 635 8140
Spertyd vir plasing van Bulletin-besonderhede :
Woensdagmiddae, 16h00
E-pos:
ilzelr3@gmail.com
www.filadelfia.co.za
|
Indien jy
HIERDIE teks kan lees is jou epos program nie gestel vir HTML lees
nie. Lees dan hierdie nuusbrief
HIER. http://www.filadelfia.co.za/Email01Jan10.htm
|
Onderwyspos - Dringend !! |
|
'n Klein skooltjie op Vosburg is dringend opsoek na 'n
Sewendedag Adventiste persoon wat as Kindertuinonderwyseres
opgelei is. 'n Gratis huis is beskibaar en
water en ligte kos R300.
 Salaris R6000pm.
Dit is bitter warm op Vosburg in die Somer en biter koud
in die winter. As jy uit die stad wil kom is dit ideaal.
Vosburg is 837km van die Filadelfiakerk af. Kontak :
Daleen saans op 0748851896. |
|

S25 51.594
E28 12.777
DVD - Bediening
Navrae / Enquiries:
076-589-6666
Fax: 086 635 8140
DVD@Filadelfia.co.za
|