Indien jy HIERDIE teks kan lees is jou epos program nie gestel vir HTML lees nie. Lees dan hierdie nuusbrief HIER.

Korannalaan
Doornkloof
Centurion
Pretoria.

Kantoor telefoon 012 670 9778
Predikante Sekretaresse & Bulletin-Opsteller
Sr. Ilze le Roux
S: 084-990-1259
K: 012-670-9778
H: 012-655-0668
F: 086 635 8140

Spertyd vir plasing van Bulletin-besonderhede :
Woensdagmiddae, 16h00
E-pos:
ilzelr3@gmail.com

www.filadelfia.co.za

 

Van die Sosiale Komitee
 
Elkeen wat aangedui het dat hulle die eindjaarfunksie gaan bywoon moet asb Sabbat na erediens by Charlotte, Heidi of Anita in die ingangsportaal van die kerk 'n draai maak sodat ons kan seker maak ons lysie met name is op datum en om die inligtingsblad met die aanwysings na die restaurant te ontvang.
 
Indien u nie by die kerk gaan wees nie, stuur asb. 'n epos aan hharford@lantic.net of charlotte.vorster@gmail.com of anita.rossouw@gmail.com.
 

Groete,

Die Sosiale Komitee



S25 51.594
E28 12.777

DVD - Bediening
Navrae / Enquiries:
076-589-6666
Fax:  086 635 8140
DVD@Filadelfia.co.za