Korannalaan
Doornkloof
Centurion
Pretoria.

Kantoor telefoon 012 670 9778
Predikante Sekretaresse & Bulletin-Opsteller
Sr. Ilze le Roux
S: 084-990-1259
K: 012-670-9778
H: 012-655-0668
F: 086 635 8140

Spertyd vir plasing van Bulletin-besonderhede :
Woensdagmiddae, 16h00
E-pos:
ilzelr3@gmail.com

www.filadelfia.co.za

 

Indien jy HIERDIE teks kan lees is jou epos program nie gestel vir HTML lees nie. Lees dan hierdie nuusbrief HIER.


Beste Kampvriende

Die komitee vir 2009 is weer herverkies vir 2010 en is soos volg:
  1. Voorsitterspaar - Jan en Wilma Helberg
  2. Tessourierspaar - Christo en Jeannie Kritzinger
  3. Jeug - Janus Fourie
  4. Komiteelede - Johan en Monica Fourie
  5. Komiteelede - Dieter en Hannetjie Buitendag
Daar is ook gestem dat Melanie Steyn voortaan vir ons 'n elektroniese nuusbrief sal saamstel. Stuur gerus nuusitems vir haar by msteyn@uj.ac.za
 
Ek kan nie glo dat ons nou al 2010 se program beplan nie! 'n Jaar met interessante nuwe uitdagings en nog 'n jaar nader aan die Wederkoms.
 
Ons voorlopige program vir 2010 is soos volg:
  1. 5-7 Februarie 2010 Warmbad Bootklub.
  2. 12-14 Maart 2010 Klein Paradys, Brits.
  3. 28-30 Mei 2010 Forever Resorts, Warmbad.
  4. 16-18 Julie 2010 ATKV Buffelspoort.
  5. 10-12 September 2010 Suid Gauteng - Plek moet nog bevestig word.
  6. 29-31 Oktober 2010 Thaba Kgatla, Modimolle (Nylstroom)
Die program is onderhewig aan bevestiging van besprekings by die oorde en mag dus wysig maar die datums sal nie gewysig word tensy dit onvermydelik is nie.
Ons het die afgelope tyd van baie vriende afskeid geneem maar het ook besonder baie nuwelinge by ons kampgeledere ontvang en se ook baie welkom aan elkeen wat deur die jaar by ons aangesluit het.
 
Dankie ook vir elkeen se ondersteuning deur die jaar en aan elkeen wat hulle talente met ons gedeel het en gehelp het om elke kamp spesiaal te maak.
Vriendelike kampgroete en seenwense

Jan Helberg

Tel: 011 561 9357

Fax: 011 787 2849

Fax to e-mail: 086 504 5868

Cell: 083 420 5092

 



S25 51.594
E28 12.777

DVD - Bediening
Navrae / Enquiries:
076-589-6666
Fax:  086 635 8140
DVD@Filadelfia.co.za