Home
Aankondigings
Die logo
The logo
NEWS / NUUS
Calendar/Kalender
Inspirasie
Talk2 Us - Sê Iets
U sê _ You said
DVD- Bestel/Order


 

If you do not see this email in all it's HTML glory with pictures and everything please click here to see it on the website. As hierdie epos 'n deurmekaarspul is sonder prente kliek asb hier om dit op die webwerf te lees.

 

ONTHOU DIE BYBELLEES MARATON

Komende Sabbat die 18de om 14:30 na die saameet by die kerk.

Kom voed u siel en geniet die woord van die Here

Ugly se verhaal

Bella The Ugly Cat.

'n Man vertel dat almal in die woonstel kompleks, waar hy bly, geweet het wie "Ugly" was. "Ugly" was die kompleks se mannetjieskat. "Ugly" was gaande oor drie dinge in die lewe: Om te baklei, om kos in vuilgoedblikke te soek en oor liefde. 'n Kombinasie van dit en 'n lewe buite in wind en weer het van "Ugly" 'n regte straatkat gemaak. Lees hier verder

BOEKE
Indien u van die boeke wat deur die kolporteurs vekoop word wil aankoop kan u gerus vir Peet Vermaak kontak op 0766056309 of by peetvermaak@gmail.com. Hy is nou voltyds leesstofbedienaar en kom graag na u huis om nuwe materiaal bekend te stel. Indien u reeds al die jare die voordeel van hierdie leesstof geniet het stel gerus u nuwe vriende aan hom voor.

Onthou ook om ons DVD en Boekwinkel te ondersteun. Die boekpryse in die winkeltjies is baaaaie billik.

YOUTH ACTION CRICKET TOURNAMENT
· WHEN: SUNDAY, 17TH MAY 2009 @ 10:00a.m;
· WHERE: SILVERLAKE ACTION CRICKET ARENA, PRETORIA EAST;
· COST: R444.00 PER TEAM = R55.50 PER PLAYER;

MEN’S & MIXED TEAMS WELCOME;
· AGE: 16-YEARS & OLDER
· PRIZES: GOLD, SILVER & BRONZE MEDALS AVAILABLE TO MEN’S 
  & MIXED TEAMS;
· TEAM ENTRY DEADLINE: 3RD MAY 2009 – STRICTLY FIRST
  COME, FIRST SERVE BASIS!

PLEASE NOTE:
· NO DRINKS OR FOOD WILL BE ALLOWED INTO THE ARENA. A
  FULLY STOCKED KIOSK WILL BE OPEN FOR YOU TO PURCHASE
  YOUR MEALS & DRINKS FROM;
 


S25 51.594
E28 12.777

DVD - Bediening
Navrae / Enquiries:
076-589-6666
Fax:  086 635 8140
DVD@Filadelfia.co.za