 |
| |
|
|
|
|

S25 51.594
E28 12.777
Korannalaan
Doornkloof
Centurion
Pretoria.
Kerk Sekretaresse:
Sr. Chrisna van
Achterbergh
Sel: 084-990-1259
Kantoor telefoon 012 670 9778
F: 086 635 8140
Bulletin-Opsteller: Chrisna
Spertyd vir plasing van Bulletin-besonderhede : Woensdagmiddae, 16h00
|
SONSONDERGANG - TYE:
2011/11/04 18:24
KERKRAAD VERGADERING : 13 NOVEMBER
Neem asseblief kennis van die laaste Kerkraadvergadering van
2011. Dit
vind plaas op 13 November, om 9:00, hier by die kerk. Dit sal
waardeer
word as al die Kerkraadslede die vergadering kan bywoon.
.
|
KINDERKLAS GRADUASIE
19 NOVEMBER
Ons nooi almal
om ons kinders wat hulle huidige klassies ontgroei het en
na ‘n volgende klas bevorder word, tydens hierdie
mylpaalondervinding in hulle geestelike lewens, te kom
ondersteun. Dit sal tydens die voorprogram plaasvind.
 |
|
| |
|
|
|
|
Maak u bydraes vir die boufonds so:
Betalings direk in die
bankrekening in DUIDELIK GEMERK – “BOUFONDS”
FILADELFIA-GEMEENTE
ABSA: Tjekrekeningnr: 4050 692 621
Takkode: 632-005
Of in 'n koevertjie in
die offergawesakkie, ook duidelik gemerk BOUFONDS. |
 |
“CUPCAKE” AAND
Almal wat vanaand wil kom “cupcakes” eet en koffie of tee drink
saam met
die primęre en junior klassies,
is baie welkom. Geen kostes. Kom ondersteun
net ons kindertjies en bewonder hulle kunswerkies voor julle dit
begin
eet. Vanaand om 18:15
MONDI
PAPIER:
Onthou ook asb. om al u koerante,
tydskrifte, papier en bokse vir ons drom te bring.
Hierdie geldjies maak mense warm en magies
vol |
|
| |
|
|
|
|
KONTAKPERSONE: |
|
Gemeente-leraar: |
Lr. Roedolf Basson
Sel: 082-538-0006
H: 012-361-4243 |
|
Assistant-leraar: |
Lr André Erasmus
Sel: 083-281-7104 |
|
Hoof-Oudl.: |
Br. Thinus Breedt
Sel: 083-443-6461 |
Kerk Sekretaresse:
|
Sr. Chrisna van Achterbergh
Sel: 084-990-1259 |
|
Hoof-diaken: |
Br. Dries van Schalkwyk
Sel: 082-925-9306 |
|
Hoof-diakones: |
Sr. Stephanie van Schalkwyk
Sel: 082-452-4558 |
|
Jeugleier: |
Sr. Elizna Basson
Sel: 072-433-0112 |
|
Tesourier: |
Sr. Joey Dreyer
Sel:
0844656732 |
|
Sabbatskool-sekr: |
Sr. Kaatjie Scrooby
H: 012-661-1278 |
|
Evangelisasie: |
Br. Chris Grobler
Sel: 082-538-0006 |
DVD-Bedieninge:
Sel:
076-589-6666 |
Sr. Dianne Herbst
Sel: 084-404-4002
22858575
22852950
(`@`````````
266
263
5
110183775
110178150
Landlyn:
012-670-9778
Sr. Ester Jooste
Sel: 082-603-9204 |
|
Lidmaatskap-klerk: |
Sr. Marie van Staden
H:012-379-3670 |
|
PREKE CD’S:
Agter in die kerk is ’n bestelboksie met
vorms waarop u u bestellings kan plaas.
Elsabč Vermaak: 012-345-2008 of 083-655-5532.
LIDMATE
MET BEHOEFTES
Kontak die kerksekretaresse, Chrisna, tydens kantoor ure
(9:00 - 13:00 Maandae tot Vrydae) vir enige inligting of
behoefte wat sy aan Lr. Roedolf Basson of Lr. André Erasmus
kan deurgee.
Sel: 084-9901-259 of per e-pos:
filadelfia.sek@hotmail.com
"Hoe sal ek die Here vergoed vir al
Sy weldade aan my?"
"My geloftes aan die Here sal ek betaal in die teenwoordigheid van Sy
hele volk, in die voorhowe van die hui~ van die Here" (Psalm 116:12, 18,
19, NAB).
|
BOUPROJEK BANKREKENING:
Die bankrekening
vir ons bouprojek is by FNB, Woodlands.
Dit is ’n tjek rekening, en die nommer is 62315882466.
U kan inbetalings in hierdie rekening direk doen
TOTAL TRANSFORMATION dvd’s & BESPREKING Die vertoning en
bespreking van hierdie dvd’s is weer aan die gang, soos
gewoonlik direk na ete hier by die kerk. Eet sommer by die kerk voor die bespreking
begin. Kontak vir Stefan Wille of Abrie Griesel vir meer
inligting.
U Tiende Koevertjie?
So werk dit
GEKOMBINEERDE OFFERGAWEPLAN
Die
Gekombineerde Offergawestelsel stel u in staat om biddend u
bydraes te beplan in die wete dat God op 'n volle tiende
aanspraak maak as 'n toets van u erkenning van Sy eienaarskap;
en u vrywillige offergawes is 'n blyk van u liefde vir en
dankbaarheid tot Hom en u verbintenis tot deelname aan Sy Kerk
se missie. U het die keuse om u offergawe as 'n enkelbedrag
bydrae te gee, of om self die indeling aan te dui. Lees meer
hier.
http://www.filadelfia.co.za/BouProjek/Rentmeesterskap%204.htm |
|
| |
|
|
|
|
DVD - Bediening
Navrae / Enquiries:
076-589-6666
Fax: 086 635 8140
DVD@Filadelfia.co.za
BOEKWINKEL
EN DVD BEDIENING: besigheidsure GESLUIT Maandag en Donderdag.
Dinsdag, Woensdag, 09h00 tot 17h00.
Vrydag, 09h00 tot 12h00.
SLEGS DIE 1ste en 2e Sondag van die maand oop, van 9h00 tot
12h00. |
CHRISTUS FEES MUSIEK PROGRAM 26 NOVEMBER
Kom ervaar musiek op sy allerbeste
wanneer ons lof en hulde bring ter herdenking van die geboorte
en lewe van Christus! Hierdie musikale belewenis mag u nie
misloop nie. Van die vooraanstaande musikante wat gaan optree
is: Eon Malan (orrel), A Tempo Brass, Doedelsak speler,
Dwarsfluit speler, Klokkespel, Michelle Breedt, Anina Wasserman,
Pierre van der Westhuizen en Melody 4. Daar gaan ook heerlike
gemeente samesang wees met orrel en die res van die instrument
ensemble. Kom beleef ‘n stukkie ‘hemel op aarde’ op 26 November
terwyl ons
Christus vereer.

Eon Malan - Orrelis |

Michelle Breedt - Mezzosopraan
Michelle Breedt
has a considerable discography – her recording of Korngolds "A
Midsummer Nights Dream" under Gerd Albrecht won the German
Critics Award.
http://www.michellebreedt.com/
Eon Malan begin
met sy musiekloopbaan op ouderdom van 6 jaar. Hy ontvang
klavieronderig by Isebaue Swanepoel en Reinette Bouwer. Hy
studeer orrel by Johan Coetzer van die SAUK en later Gerrit
Jordaan. Na sy skoolloopbaan studeer hy fotografie aan die
Technikon Pretoria en vryskut as fotograaf vir verskeie
glanstydskrifte.
Tans is hy
MD van Pro Studio SA.
http://www.johannusorgans.co.za/about_us.html |
|
| |
|
|
|