|
Streekssaamtrek



S25 51.594
E28 12.777
Korannalaan
Doornkloof
Centurion
Pretoria.
Kerk Sekretaresse:
Sr. Chrisna van
Achterbergh
Sel: 084-990-1259
F: 086 635 8140
Bulletin-Opstellers:
Chrisna
Spertyd vir plasing van Bulletin-besonderhede : Woensdagmiddae,
16h00
filadelfia.sek@hotmail.com
www.filadelfia.co.za
Maak u bydraes vir die boufonds so:
Betalings direk in die
bankrekening in DUIDELIK GEMERK – “BOUFONDS”
FILADELFIA-GEMEENTE
ABSA: Tjekrekeningnr: 4050 692 621
Takkode: 632-005
Of in 'n koevertjie in
die offergawesakkie, ook duidelik gemerk BOUFONDS.
LIDMATE MET BEHOEFTES
Kontak die kerksekretaresse, Chrisna, tydens kantoor ure
(9:00 - 13:00 Maandae tot Vrydae) vir enige inligting of
behoefte wat sy aan Lr. Roedolf Basson of Lr. André Erasmus kan
deurgee.
Sel: 084-9901-259 of per e-pos:
filadelfia.sek@hotmail.com
|
Liewe vriende, Aangeheg is 'n PDF dokument wat ons bouprojek
verduidelik.
Lees dit asseblief en reageer na goeddenke.
Groete
de Wet |
Onthou
asseblief ons bouprojek
Die beplanning vir die bouprojek vorder goed. U
sal oplet dat daar nog twee gratis houers afgelewer is.
Daar sal binne die volgende weke 'n geologiese
ingenieur op die perseel wees om toetsgate te boor. Hierdie gate
is nodig om te bepaal hoe sterk die fondasies gespesifiseer moet
word.
Die perseel sal ook binnekort afgekamp word vir
almal se veiligheid.
Nog nuus volg binnekort.
Indien u enige vrae het stuur hulle gerus aan
info@filadelfia.co.za
|