Sewende-dag Adventiste
Gemeente Filadelfia


Ons Is Hier We are Here


S25 51.594
E28 12.777
 

Home
Up

 

God bly ons anker in tye van nood en die Bybel, Sy brief aan ons, kan met groot nut gebruik word in tye van probleme, vertwyfelinge, siektes, kragteloosheid, moedeloosheid, depressie, hartseer en 'n duisend ander lewensvrae en situasies.

'n Paar sulke onderwerpe word gegee met enkele toepaslike Bybelverwysings. Die aangeduide tekse is net enkele rigtingwysers. Dis verkieslik dat die hele hoofstuk of dan minstens die paragraaf voor en na die aangeduide Bybelvers ook gelees word om beter oorsig oor die konteks van die teks te kry.

Mag die lys hieronder tot bemoeding dien.

   
   
   
   
   
   
Bitterheid: Ef 4:31; Heb 12:15; Jak 3:14-16
   
   
   
   
   
   
   
Humeurigheid: Spr 16:32; Spr 22:24-25; Matt 5:22
   
   
   
   
   
   
   
   
   
   
   
   
   
   
   
   
 

Home
Sitemap
DVD- Bestel/Order
Boekwinkel
Bybelskool
Gemeentes Churches
Links - Skakels
Fotos - Photos
Die logo


DVD - Bediening
Navrae / Enquiries:
076-589-6666
Fax:  086 635 8140
DVD@Filadelfia.co.za

Nuwe Besigheidsure
New Business hours
Ma-Do/Mo-Th : 9h00-17h00 Vr/Fri : 9h00-12h00 So/Sun : 10h00-12h00
 

Filadelfia gemeente van Sewendedag Adventiste Centurion Pretoria

Updated on/Op datum gebring op Monday, June 21, 2010 03:59:03
deur  de Wet Vorster

Filadelfia Congregation of Seventh-day Adventists Centurion Pretoria