Korannalaan
Doornkloof
Centurion
Pretoria.

Kantoor telefoon 012 670 9778

K: 012-670-9778
F: 086 635 8140

www.filadelfia.co.za


 

Maak u bydraes vir die boufonds so:

Betalings direk in die bankrekening in DUIDELIK GEMERK – “BOUFONDS” 

FILADELFIA-GEMEENTE
ABSA: Tjekrekeningnr: 4050 692 621
Takkode: 632-005

Of in 'n koevertjie in die offergawesakkie, ook duidelik gemerk BOUFONDS.

 

Indien jy HIERDIE teks kan lees is jou epos program nie gestel vir HTML lees nie. Lees dan hierdie nuusbrief HIER. http://www.filadelfia.co.za/BN 09042011.htm
Bulletin Nuus

Ons Prediker hierdie week: Ler R Basson


TEMA VAN DIE PREEK:

 

“DIE GOD VAN DIE ‘NIE’ GELIEFDES”

 

SKRIFTUURLESING TOT NADENKE:

 

“Daarna het hy hulle bevel gegee en aan hulle gesê:  Ek word versamel by my volk.  Begrawe my by my vaders in die spelonk wat op die stuk grond van Efron die Hetiet, is;   in die spelonk wat op die stuk grond van Magpéla is, wat oos van Mamre lê, in die stuk grond wat Abraham van Efron, die Hetiet, as eiendomsgraf gekoop het.  Daar het hulle Abraham begrawe en Sara, sy vrou;  daar het hulle Isak begrawe en Rebekka, sy vrou;  en daar het ek Lea begrawe -  die stuk grond en die spelonk wat daarin is, wat gekoop is van die seuns van Het.  Toe Jakob klaar sy bevele aan sy seuns gegee het, trek hy sy voete terug op die bed en blaas die asem uit;  en hy is by sy volksgenote versamel.”

Genesis 49 : 29-33                         

 

   
Onthou asseblief ons bouprojek