|
Korannalaan
Doornkloof
Centurion
Pretoria.
Kantoor telefoon 012 670
9778
K: 012-670-9778
F: 086 635 8140
www.filadelfia.co.za
Maak u bydraes vir die boufonds
so:
Betalings direk in die bankrekening in DUIDELIK
GEMERK – “BOUFONDS”
FILADELFIA-GEMEENTE
ABSA: Tjekrekeningnr: 4050 692 621
Takkode:
632-005
Of in 'n koevertjie
in die offergawesakkie, ook duidelik gemerk BOUFONDS. |
|
Indien jy
HIERDIE teks kan lees is jou epos program nie gestel vir HTML lees
nie. Lees dan hierdie nuusbrief
HIER.
http://www.filadelfia.co.za/BN
09042011.htm |
|
Bulletin Nuus |
|
Ons
Prediker hierdie week: Ler R Basson
TEMA VAN DIE PREEK:
“DIE GOD VAN DIE ‘NIE’ GELIEFDES”
SKRIFTUURLESING TOT NADENKE:
“Daarna het hy hulle bevel gegee en
aan hulle gesê: Ek word versamel by my volk. Begrawe my by
my vaders in die spelonk wat op die stuk grond van Efron die
Hetiet, is; in die spelonk wat op die stuk grond van
Magpéla is, wat oos van Mamre lê, in die stuk grond wat
Abraham van Efron, die Hetiet, as eiendomsgraf gekoop het.
Daar het hulle Abraham begrawe en Sara, sy vrou; daar het
hulle Isak begrawe en Rebekka, sy vrou; en daar het ek Lea
begrawe - die stuk grond en die spelonk wat daarin is, wat
gekoop is van die seuns van Het. Toe Jakob klaar sy bevele
aan sy seuns gegee het, trek hy sy voete terug op die bed en
blaas die asem uit; en hy is by sy volksgenote versamel.”
Genesis 49 : 29-33
|
| |
|
Onthou asseblief ons bouprojek |
|
|
| |