|


S25
51.594
E28 12.777
DVD - Bediening
Navrae / Enquiries:
076-589-6666
Fax: 086 635 8140
DVD@Filadelfia.co.za |
|
Tyd |
Sê nou God
had nie die tyd
om ons vandag te seën
want gister het ons
Hom nie gedank?
Sê nou God
het ons nie môre gelei
want ons Hom nie
vandag gevolg?Sê nou ons het nooit weer
'n blom sien oopgaan
want ons het gekerm
toe HY dit laat reën?
Sê nou God het nie
vandag met ons gewandel
want ons het Sy dag vertrap?
Sê nou die woord was
môre nie meer daar
want ons het dit nie
vandag gelees?
Sê nou ..... |
|
|
|
DVD - Bediening
Navrae / Enquiries:
076-589-6666
Fax: 086 635 8140
DVD@Filadelfia.co.za
Nuwe Besigheidsure
New Business hours
Ma-Do/Mo-Th : 9h00-17h00 Vr/Fri :
9h00-12h00 So/Sun : 10h00-12h00
|
|
Filadelfia
gemeente van Sewendedag Adventiste Centurion Pretoria |
Updated on/Op datum gebring op
Monday, June 21, 2010 03:59:03
deur de Wet
Vorster
|
Filadelfia Congregation of Seventh-day Adventists Centurion Pretoria |