|
From:
G Reyneke Die volgende inligting rakende die Mark Finley reeks in Johannesburg: 1 Die uitsendingstye vir die ‘Hope for Cities’-reeks op die HOPE-Kanaal is om 19:30, vanaf 5-27 September. 2 Daar sal ‘n Sabbatuitsending op 20 September, om 11:30, plaasvind. 3 Daar sal ook ‘n week voor die uitsending begin DVDs van hierdie reeks by die Persoonlike Bedieninge & Evangelisasie Departement van die Konferensie beskikbaar wees vir diegene wat verkies om dit eerder deur ‘n DVD-speler te wil vertoon as om die lewendige sein te ontvang. Kontak die Konferensie gerus indien u dit wil bekom. 4 Daar is twee byeenkomste gereël waar Lr Mark Finley in Johannesburg gaan praat: a 6 September - by die Springs ‘Indoor Sports Arena’ om 11:00. Volgens daar van die SID verneem word, sal daar ongelukkig nie afsonderlik vir die kinders voorsiening gemaak kan word nie. b ‘n Musiekprogram wat deur die TOC gereël word, word in die middag aangebied. Ongelukkig is ons nognie seker van die tyd nie, maar dit vind wel na ete plaas. Onthou om u eie kosmandjie te bring. c 20 September - ‘n gesamentlike en afsluitingsdoopdiens te Coca-Cola park. Wanneer meer inligting beskikbaar is sal dit gekommunikeer word. Herewith some information regarding the Mark Finley series of meetings in Johannesburg: 1 The broadcasting time for the ‘Hope for Cities’ series on the HOPE channel, is 19:30, from 5-27 September. 2 There will be a broadcast on Sabbath on 20 September, at 11:30. 3 There will also be DVDs available from the Personal Ministries and Evangelism Department of the Conference of this series, a week before the broadcast begins, for those who prefer to view it by means of a DVD Player instead of receiving the live signal. Do contact the Conference if you wish to order these. 4 Two gatherings in Johannesburg are being planned during which Ps Mark Finley will be the speaker: a 6 September – at the Springs ‘Indoor Sports Arena’ at 11:00. According to the SID, unfortunately it has not been possible to make separate provision for the children. b A Music programme, arranged by the TOC, will be rendered in the afternoon. We do not know as yet what time the programme will take place, but it will be after lunch some time. Do remember to bring your food basket. c 20 September – a combined baptismal service at Coca-Cola Park. to close off the series with. As soon as more information becomes available, this will be communicated to you.
|
|