MARK FINLEY : JOHANNESBURG vir JESUS VELDTOG
 
Gesondheids"Expo"-opleiding
Soortgelyke sessies sal aangebied word
Kies die datum wat u pas
 
Opleidingsessies:
Sondag, 29 Junie 2008, 09:00 tot 14:00
Sondag, 20 Julie 2008, 09:00 tot 14:00
 
Opleiding sal by 'BODICARE' aangebied word -
Katrolstraat 1068
Robertville,
Florida
ROODEPOORT
 
Besprekings moet teen 24 Junie en 16 Julie 2008
gedoen word
Middagete sal voorsien word
 
Kontak: Ann op (011) 616-6800 of
Theda, op 083 575-4986 ná 16:00
 
Mense word benodig om hand by te sit met
die aanbieding van 'n gesondheids'expo' by die
Witwatersrandse Universiteit
tussen 17:00 en 20:00
vanaf 4 tot 8 Augustus 2008 en
26 Augustus tot 26 September 2008