KONFERENSIE
AANKONDIGINGS
17 Okt 09
PRETORIASTREEK
SAAMTREK:
VRYDAGAAND,
16 Oktober
om 19:00 by
Magaliessigkerk.
Spreker: Lr
David Gates
– Sy
boodskap is
getiteld
“Hijacked”.
‘n Offergawe
gaan
opgeneem
word.
Indien u nie
die
Drakensville
Kampvergadering
kan bywoon
nie, kan u
gerus beplan
om na David
Gates te
luister – (Tema:
“Is jy
gereed?”) op
17 Oktober
2009 by die
NG-kerk
kompleks,
Eeufeesstraat
377,
Pretoria-Noord.
Dienstye is
beplan vir
9:00, 11:30,
15:00 en
Sabbatsluiting
om 18:30.
Pak ‘n
piekniek-mandjie
om middagete
op die
perseel te
kom geniet.
Tussen 15:00
en
Sabbatsluiting
gaan daar ‘n
koffiehoekie
wees (koffie
en tee
gratis).
Almal word
versoek om
‘n bord
soutigheid
of
soetigheid
saam te
bring vir
die middag
se
koffiehoekie.
Bring
asseblief
ook u eie
eetgerei.
Daar is plek
vir baie –
dus is almal
welkom!
‘n Padkaart
is
beskikbaar
by
www.filadelfia.co.za
Neem
asseblief
kennis dat
die Metro
Polisie die
straat gaan
toemaak vir
ons(SDA)
gebruik
alleen, (behalwe
die Inwoners
in die
straat).
Mense moet
asb nie
skrik as die
Metro
Polisie die
straat
toegemaak
het nie en
dink dat
hulle nou
nie daar kan
inry nie.
Dit is juis
vir ons wat
hulle dit
gaan toemaak.
9
BESOEK VAN
DIE
WĘRELDKONFERENSIE
PRESIDENT IN
SUID-AFRIKA:
Op Sabbat,
31 Oktober
2009 sal Dr
Jan Paulsen,
die
Węreldkonferensie
President
besoek aflę
en die
Adventiste
toespreek by
Beulah Park
Internasionale
Konferensie
Sentrum,
Essexstraat
Nr.1, Tunney
Uitbreiding,
Elandsfontein,
Johannesburg
vanaf 09:00
tot 19:00.
Program:
Sabbatskool,
Diens: Dr
Jan Paulsen.
Middagvergadering:
‘Fokus op
Sending’: Lr
Paulsen & Lr
Ratsara sal
nuus oordra
vanaf ander
streke.
Verdere
inligting
oor
kinderprogramme
sal verskaf
word sodra
inligting
beskikbaar
is.
Parkering
beskikbaar
vir ten
minste 5,000
voertuie.
Padkaart
beskikbaar
op aanvraag.
Kontak
President se
sekretaresse
(tc.pres.sec@sdachurch.co.za)
Beulah Park
, 1 Essex
Str,
Meadowdale
S26 09.466
E28 11.348
1 TRANSVAAL
KONFERENSIE
KAMPVERGADERING
1 – 5 April
2010: Beplan
nou al om
die
‘Geestelike
Fees’ by te
woon wat
voorberei
word vir die
2010
Kampvergadering!
Hiermee die
beplande
Gassprekers:
Lr Karl
Haffner, Lr
Dane & Vicki
Griffin, Lr
Pierre
Steenberg
(Afrikaans),
Lr Garth
Bainbridge
en Lr Eugene
Kitney (hoofsaaklik
vir die Jeug).
Ons vra dat
elkeen van
u, met erns
vir hierdie
geleentheid
sal bid.
2 PRETDAG
UITNODIGING:
1 November
2009 -: Die
Reiger Park
Baanbrekerklub
nooi u uit
om op 1
November na
die
Reigerpark
Sport
Stadion te
kom vir ‘n
pret
belaaide dag
vir u gesin.
Hierdie
geleentheid
is gereël om
fondse in te
samel vir
die
Reigerpark
tieners en
jeug wat
beplan om ‘n
internasionale
“kamporee”
by te woon.
(Advertensie
byvoegsel
ingesluit).
3 GEBRUIKTE
STAAL
LIASEERKABINET
MET 3 LAAIE
(in goeie
werkende
toestand):
Te Koop teen
R400. Indien
u belangstel,
moet u die
kabinet self
haal en
vervoer.
Kontak Lr
Gustav van
Niekerk
072-613-0366
of epos:
van_clan@mweb.co.za
4 BEROEP OP
ALLE OUERS
EN LIDMATE
WAT BEPLAN
OM
KAMPVERGADERING
BY TE WOON:
Sekuriteit
word meer
benodig
tydens
Kampvergadering.
Niks sal ons
vyand stuit
nie. Ons
grootste
bate is ons
kinders en
jeug en
hulle word
veral
geteiken en
verkeer in
die grootste
gevaar.
U HULP WORD
BENODIG!
Alle ouers
en
kerklidmate
wie
belangstel
om ons
Kampvergadering
Sekuriteitspan
by te staan
deur vir ‘n
skof of twee
die gronde
snags te
patroleer,
vra ons dat
u asseblief
dringend vir
Lr Clint
Victor
kontak. Wie
is beter
bekwaam om
ons kinders
te beskerm
as ons ouers
self? Epos:-
vicclint@gmail.com
of skakel
(h) 011
475-0466 (sel)
083-381-1749
5 GEES VAN
PROFESIE
BOEKE TE
KOOP: 3
stelle: “SDA
Bible
Commentary”
(10 boeke),
“Review and
Herald
Articles” (4
boeke) en
“Signs of
the Times
Articles” (5
boeke). Die
boeke is in
uitstekende
toestand.
Belangstellendes
kan Lerina
Mew bedags
by ADRA TC
skakel –
Tel. 016
342-0308/9.
6
VERPLEEGPROFESSOR
: MADAGASCAR
- Hy/sy moet
‘n aktiewe
Adventis
wees (kan ‘n
afgetredene
wees wat nog
aktief is),
met goeie
getuigskrifte.
‘n
Geregistreerde
verpleegkundige
wat ‘n
minimum
Meestersgraad
verwerf het.
Moet kan
lesings gee
oor
Verpleegkunde
en relevante
kursusse
sovel as
Kliniese
onderrig en
opvolg met
praktiese
ondervinding.
Vir verdere
inligting en
navrae,
kontak
Leraar
Davidson
Razafiarivony,
PhD
(President:
Adventiste
Universiteit
Zucher,
Posbus 325
Antsirabe
110,
Madagascar,
epos
davidsonraza@yahoo.com
Tel:00-261-20-44-93107
7 BESOEK VAN
DIE
WĘRELDKONFERENSIE
PRESIDENT IN
SUID-AFRIKA:
Op Sabbat,
31 Oktober
2009 sal Dr
Jan Paulsen,
die
Węreldkonferensie
President
besoek aflę
en die
Adventiste
toespreek by
Beulah Park
Internasionale
Konferensie
Sentrum,
Essexstraat
Nr.1, Tunney
Uitbreiding,
Elandsfontein,
Johannesburg
vanaf 09:00
tot 19:00.
Program:
Sabbatskool,
Diens: Dr
Jan Paulsen.
Middagvergadering:
‘Fokus op
Sending’: Lr
Paulsen & Lr
Ratsara sal
nuus oordra
vanaf ander
streke.
Verdere
inligting
oor
kinderprogramme
sal verskaf
word sodra
inligting
beskikbaar
is.
Parkering
beskikbaar
vir ten
minste 5,000
voertuie.
Padkaart
beskikbaar
op aanvraag.
Kontak
President se
sekretaresse
(tc.pres.sec@sdachurch.co.za)
8
“WONDERWERKE”
– ‘N
SPESIALE
UITGAWE VAN
DIE
MARANATHA
TYDSKRIF:
Die laaste
uitgawe van
die
“Maranatha”
tydskrif vir
die jaar
beloof om
interessant
en
geďnspireed
te wees,
verhale wat
gevul is met
God’s liefde
en sorg vir
Sy kinders.
Wie geniet
nie ‘n goeie
verhaal nie?
Indien u nog
nie die Here
in skrif
geloof het
nie, word u
nou die
geleentheid
gegee om u
wonderwerk-verhaal
te stuur
voor die
20ste
Oktober vir
hierdie
jaar-eind
uitgawe. Ons
het reeds ‘n
aantal
uitstekende
verhale
ontvang,
maar soek
meer
verskeidenheid
om ‘n goed
gebalanseerde
uitgawe te
verseker vir
die
Kersseisoen.
Stuur
asseblief u
verhaal aan
tc.pres.sec@sdachurch.co.za.
9 SID
“KAMPOREE” (saamtrek),
ALIWAL-NOORD:
7 – 13
Desember
2009. Onthou
asseblief
dat die
sluitingsdatum
om u
uitstaande
bedrag te
betaal is
die einde
Oktober
2009. Kontak
Heather
(011)
856-4491 of
epos:
tc.youth.sec@sdachurch.co.za
10
AFRIKAANSE
ADVENTISTE
TV
“KRUISKYK”
VERTONINGS
OP VRYDAE
18:30 -
19:30.
Indien u
meer
inligting
hieroor wil
hę, óf
bydraes wil
maak –
besoek
hierdie
webwerf:
www.adventTv.co.za
vir verdere
inligting.
Neem kennis
dat U
uitgenooi
word om te
kyk na die
nuwe TV
Uitsending
op Kruiskyk.
Die Program
se naam is
“Musiek
Fokus”. Dit
is op
Saterdagaande
om 19:30.
Dit word ook
uitgesaai op
Maandagoggende
om 06:00vm.
Dit is ‘n
Adventiste
uitsending.
Die program
se doel is
om opkomende
en onbekende
musikante
aan die
publiek voor
te stel,
hulle CD’s
te bemark en
ook om
afsprake vir
die
kunstenaars
te kry. Dit
is 30 min
van heerlike
musiek
videos en
ook ‘n
geselsie met
die
kunstenaars.
Ons
Adventiste
kunstenaars
word ook
uitgenooi om
Henning de
Beer te
kontak by
082 491
7733. U mag
die
geleentheid
gegun word
om op te
tree tydens
“Musiek
Fokus”!
11 “AWM” (Adventiste
Vrouebedieninge)
Departement:
BIED
LEIERSKAP
SERTIFIKASIE
VLAK 2
OPLEIDING
AAN: 6–8
Nov.
Registeer
teen 26
Oktober
2009. Vir
verdere
inligting,
epos:
tc.chmin.sec@sdachurch.co.za
12 OPLEIDING
IN
GESONDHEIDSWERK:
1 – 22
November
2009 by
Lindley (naby
Bethlehem in
die Vrystaat),
Kontak:
Marietjie
082-784-4788
of Gordon
082-785-5322
epos:
Gordon@lindley.co.za
13 NUWE
MATERIAAL
BESKIKBAAR
VANAF DIE
PERSOONLIKE
BEDIENINGE
DEPARTEMENT
(IN
AFRIKAANS,
in die ACB
Boekwinkel,
Oxfordweg
131 (h.v.
Kirkbystr),
Bedford
Gardens):
Gemeenskap
met God (‘n
Toewydingshandboek
vir die
Skool van
Gebed) – 53
Dagstukke in
107 bladsye
(pragtige
kleur omslag)
‘n Bybel
Hupstootjie
– ‘n
sakgrootte,
kleur
blaadjie met
7 bondige
Bybelstudies.
Die Here is
met Jou – ‘n
31 bladsy A6
boekie vir
huisbesoek
en
hospitaalbesoek
met
Skrifture &
gebede vir
verskillende
omstandighede
(ook
pragtige
kleur omslag).
Skuif-traktaatjie
– 32
Bybelstudies
op een
volkleur
ontwerp.
Basiese
Bybelstudies
– ‘n Handige
boek met
bondige
antwoorde op
Bybelvrae.
Logiese
verduidelikings
kortliks
uiteengesit.
Twaalf
afdelings
met 85
Bybelstudies
oor
verskillende
onderwerpe.
(kleur
omslag)
14 DRINGEND:
‘n
Oproepsentrum
en pakhuis
is by die
Mobiele Etes
hoofkantoor
op Sedaven
gestig met
die
doelstelling
om die
drastiese
oproep om
hulp, as
gevolg van
werkloosheid
en
humanitęre
tekorte, aan
te vul. Met
hierdie nuwe
projek nog
in sy
babaskoene,
en om
hierdie
projek
suksesvol te
bedryf, moet
finansiële
skenkings
en/of –
gereelde
donasies ook
dringend
bekom word.
Hierdie
sentrum se
grootste
lopende
uitgawes is
bedryfsonkostes
soos onder
andere,
telefoon-rekenings
en
petroluitgawes.
Kontak Esna
Oliver (016)
342-0308 op
Uitbreiding
103
(074-222-7408)
of epos:
donations@mealsonwheelsna.org.za
15 ADRA
WEBWERF:
Besigtig:
www.adra-sa.org
vir
inligting
oor “Die
Vriende van
die Armes”
program!
Hierdie
webwerf word
gedurig
opgedateer
so u kan dit
gerus
gereeld
besoek!
16
GESONDHEIDSBEDIENINGE
KONVENSIE
vanaf 6 – 8
November
2009, by die
SAU-hoofkwartiere,
te
Bloemfontein.
Moedig elke
gesondheidsbedieninge-leier
in u
gemeente aan
om hierdie
gebeurtenis
by te woon.
Die
aansoekvorm
word apart
uitgestuur
in Adobe
formaat en
indien u dit
nie kan
oopmaak nie,
tree gerus
met die
President se
sekretaresse
in
verbinding
en reël vir
‘n
faksweergawe.
U WORD
HERINNER!
1
INSTALLASIE
EN ONDERHOUD
VAN
SATELLIETSKOTTELS:
Kontakpersone:
Keith Brown,
082-840-3218,
Andre vd
Schyff,
083-491-2129,
Paul Hunter
082-417-7149,
Marchant
Botha in
Gautenggebied,
084-726-7209,
Michael Smit
in die
Vaal-driehoek
en
Gautenggebied
079-523-8300
en Ivor
Cartmell op
083-460-6250.
Fred Shaw,
kontaknr
083-394-5745.
2
ORTOPEDIESE
TOERUSTING:
Dikwels word
toerusting
soos
rolstoele,
‘moon boots’
(wat gebruik
word ná ‘n
voetoperasie),
looprame,
krukke,
bedpanne,
ens. benodig.
U kan
geholpe raak
met óf nuwe
óf
tweede-handse
toerusting
by Rhona
Jordaan, by
083-886-0130,
of (w) (011)
660-6733. Sy
is bereid om
te help met
die
aflewering
hiervan.
3 BYBELS
BENODIG: Sou
iemand graag
Bybels wil
skenk, of ‘n
geldelike
donasie wil
maak sodat
Bybels
aangekoop
kan word,
kan u met Br
Derick en Sr
Marie Barnes
wat aktief
betrokke is
by
Gevangenisbediening
in
Vereeniging,
op Tel:
(016)
363-1040 in
verbinding
tree.
Heelwat
gevangenes
het al die
Here agv
hierdie
bediening
aangeneem.
4 59STE
WĘRELDKONFERENSIE
SAKESITTING
- 23 Junie
tot 3 Julie
2010, In
die, Węreld-
Kongressentrum
Georgia,
Atlanta, VSA.
Tema:
“Verkondig
die Here se
Genade”.
Kontakpersoon:
George
Egwakhe,
Tel:
(001)301
680-6216,
Faks: (001)
301
680-6290, of
e-pos
gcsession@gc.adventist.org.
Indien u
hulp benodig
met ‘n VSA
Visa –
kontak
Hastings
Mulenga
natjnr@gmail.com
Tel: 011
804-9109 of
084-724-9035
5 DUNDEE
JEUGFEES 13
– 19
Desember
2009.
Gasspreker:
Lr Dwight
Nelson. Vir
verdere
inligting,
e-pos: abl@adlife.org.za
of skakel
(034)
218-2055.
6 LAERSKOOL
HELDERBERG:
Vier hulle
80ste
bestaansjaar.
Indien u ‘n
spesiale
volkleur
uitgawe van
140 bladsye
wil bekom,
kontak die
skool by
hpsadmin@hbc.ac.za
of faks 021
855-1482.
7 NUWE
AFRIKAANSE
DVDs:
Aangebied
deur Mark
Woodman –
“God se
Finale
Basuin” en
“’n Elia
Boodskap aan
God se Elia
Volk”.
Navrae
082-957-6961
of epos
dhmministries@hotmail.com
8 NUUTSTE
REEKS VAN
PROF. WALTER
VEITH NOU
BESKIKBAAR!
Prof. Veith
se nuutste,
kragtige &
tydige reeks
genaamd,
“Die
Hervorming
Herontketen”
is tans by
die
Transvaal
Konferensie
Boekwinkel
beskikbaar
in ‘n baie
professionele
formaat teen
‘n
fantastiese
prys sodat u
nou met ‘n
ander
aanslag
mense vir
Jesus
Christus kan
bereik. Daar
is twaalf
(12)
aanbiedings
in die
reeks, soos
“Die twee
pilare van
die
Hervorming”,
“Die erfenis
van Israel”,
“Die Oxford
Martelare”,
ens. Besoek
die
boekwinkel
so gou
moontlik vir
u stel/le.
9 VIR OUERS
VAN DOGTERS
WAT BEPLAN
OM BY “UCT
OF UWC” TE
STUDEER: ‘n
SDA
verblyfplek
is
beskikbaar
by Riverside
Kampus,
Klipfonteinpad,
Athlone,
Kaapstad
sowel as
vervoer na
die
onderskeie
Kampusse.
SDA
besoekers en
sakemanne is
ook welkom
om van
hierdie
akkommodasie
fasiliteite
gebruik te
maak. Kontak:
021-592-6067
of epos:
lynette14@mweb.co.za
10 “RADIO
SANCTUARY”
is ‘n nuwe
radiostasie
wat eerdaags
begin. U sal
daarna kan
luister op
die internet
24 uur per
dag. Die
radiostasie
sal
Christelike
musiek speel,
Adventiste
programme
uitsaai met
sprekers
soos Doug
Batchelor,
Shaun
Boonstra ens.
Die
radiostasie
sal uitbrei
na satelliet,
FM, AM,
selfone ens.
Om mee te
begin, sal
dit
hoofsaaklik
in Engels
uitgesaai
word, maar
sal uitbrei
voor of op 1
Januarie
2010 in al
die
Suidelike-Afrika
tale
beskikbaar
wees. voor
of op 1
Januarie
2010. Vir
verdere
inligting,
kontak
Richard
Koker op
073-361-0002
of stuur
epos aan:
moon7bear@gmail.com
|