|
|
|

Ek weet nie of
Abrie regtig
bestaan het en
of hierdie waar
is nie. Dit
prikkel tog 'n
mens se gedagtes.
Die storie van
die Coca-Cola
blikkie
Hierdie stukkie
goeie nuus is
ter nagedagtenis
van Abrie de
Bruin.
Abrie is gebore
16.07.79 en
oorlede
28.02.92, (13jr)
hy is deur 'n
Motoris doodgery.
'n Dag voor sy
tragiese dood
het hy die
volgende Nota op
sy lessenaar
gelaat:
Hoeveel
Coca-Cola's het
jy al gedrink en
nooit eers
gewonder hoekom
die Blikkie rooi
is? Wel hier is
die storie: 'Die
rooi stel die
bloed van Jesus
voor.Die swart
strepies is die
sonde wat jy
doen. Die wit is
reinheid Wanneer
jy jou sonde
bely dan word jy
rein.
Coca-Cola staan
vir die volgende:
C-Come
O-on
C-children
A-Accept
C-Christ
O-our
L-Lord
A-Amen
Die woorde Coke
staan vir:
C-Christus
O-ons
K-Koning
E-Ewig
Agter op is daar
340ml , in
Klaagliedere
3:40 staan daar
dat jy jou tot
Die Here moet
bekeer. As jy
dit doen dan
gooi jy jou
sondes weg soos
die Mannetjie
agter op. Dan is
jy 'n
koningskind. Dit
word voorgestel
deur Die kroon.
En as jy nog
twyfel of jou
sondes vergewe
is dan kyk jy na
die
SABS-handelsmerk.
Dit is jou
waarborg.
Wanneer die
blikkie toe is
en jy. Skud hom
en maak hom oop
dan kook hy oor;
so is dit ook as
jy tot Bekering
kom; dit borrel
binne in jou.
Hierdie is die
laaste woorde
van 'n jong kind
wat Jesus in
alles raak
Gesien het. |
|

S25
51.594
E28 12.777
DVD - Bediening
Navrae / Enquiries:
076-589-6666
Fax: 086 635 8140
DVD@Filadelfia.co.za |