Professor Walter Veith
Bied aan:
 

U het reeds die wêreld bekende spreker hoor praat in die Genesis Konflik en "Total Onslaught" reekse oor:

Die Nuwe Wêreld Orde
Die Geheim agter Geheime Organisasies
Die "new Age" se Agenda
Raaisels van die boek Openbaring

...... en talle ander onderwerpe.

Nou in 'n nuwe reeks !
Die Hervorming Herontketen
(The Reformation Rekindled)
ALMAL WELKOM - BRING 'n Vriend !

 
Saterdag 17 Jan’09 15:00 Die twee pilare van die Hervorming
(Twin pillars of the reformation
)
  19:00 Die vierde man in die vuuroond
(The fourth man in the fire)
Sondag 18 Jan’09 15:00 Die erfenis van Israel
(Heritage of Israel
  19:00 U wet ongedaan gemaak. Deel I
(They have made void thy law. Part I)
Dinsdag 20 Jan’09 19:00 U wet ongedaan gemaak. Deel II
(They have made void thy law. Part
II)
Woensdag 21 Jan’09 19:00 Die Jesuïete en die teen-hervorming. I
(The Jesuits and the counter-reformation. Part I)
Donderdag 22 Jan’09 19:00 Die Jesuïete en die teen-hervorming. II
(The Jesuits and the counter-reformation. Part II)
Vrydag 23 Jan’09 19:00 Die teleportabele volhoubare prinse
(The beamable sustainable princes)
Saterdag 24 Jan’09 15:00 Die Oxford Martelare
(The Oxford Martyrs)
Waar:   Sewendedag Adventiste
Gemeente Filadelfia
Koranna Laan
Centurion, Pretoria

Waar: