Sewende-dag Adventiste
Gemeente Filadelfia


Ons Is Hier We are Here


S25 51.594
E28 12.777
 

Home
Up

                   

   

Die Handskoen.
Met apologie aan
Vince D'Acchioli
Wired to Work!
Huntington House Publishers: Lafayette, 2001, p. 32 - 33.

Posted at The Illustrator
To subscribe or unsubscribe go to: www.answers2prayer.org/illustrator.html
 
Psa 16:8 sê "Ek stel die HERE altyddeur voor my; "
 
Wat sou dit beteken? Dit kan sekerlik beteken dat 'n mens die Here toelaat om die drywende krag te wees in ons lewens? In my seminare bring ek dikwels hierdie boodskap tuis deur 'n bofbal handskoen te gebruik. 'n Mens kry verskillende soorte bofbal handskoene. Die professionele spelers sal 'n handskoen kies volgens die posisie wat hulle op die veld inneem.
 
'n Handskoen wat geskik is vir iemand wat in die buiteveld speel is die "Gooi Handskoen". Imand wat op die eerste bof speel sal nodig hê om 'n handskoen te gebruik waarmee die bal uit die sand opgeskep kan word. "n Vanger se handskoen moet so 'n bietjie dikker opgestop wees om teen hitte te beskerm.
 
Soos elke handskoen 'n spesifiek doel het, so is ons as indiwidue ook met 'n unieke ontwerp toegerus. Sonder die hand binne-in, wat die handskoen ly en laat werk, is 'n bofbalhandskoen maar net 'n stuk dooie leer. So is ons ook maar net 'n vel tensy God in en deur ons werk. As ons skepper is God die enigste persoon wat weet hoe ons werk. God is dus die enigste persoon wat ons kan lei na ons vervulling en oorspronklike doel.  As God se hand nie in ons lewens handskoen is nie sal ons ook maar net agter allerhande losballe aanhardloop.
 
Home
Sitemap
DVD- Bestel/Order
Boekwinkel
Bybelskool
Gemeentes Churches
Links - Skakels
Fotos - Photos
Die logo


DVD - Bediening
Navrae / Enquiries:
076-589-6666
Fax:  086 635 8140
DVD@Filadelfia.co.za

Nuwe Besigheidsure
New Business hours
Ma-Do/Mo-Th : 9h00-17h00 Vr/Fri : 9h00-12h00 So/Sun : 10h00-12h00
 

Filadelfia gemeente van Sewendedag Adventiste Centurion Pretoria

Updated on/Op datum gebring op Sunday, June 20, 2010 08:39:55
deur  de Wet Vorster

Filadelfia Congregation of Seventh-day Adventists Centurion Pretoria